Home arrow Businesses arrow Out of Africa Trophy Hunting 
Postcards from Bethulie
P1010923.JPG
Poskaarte van Bethulie
Main Menu
Home
History
Activities
Accommodation
Artists
Businesses
Events Calendar
Photo Album
Weather Report
User Menu
Register / Registreer
Log In-Out
Other Links

Gariep Route

Sponsored Links
OUR COUNTRY ZA

OUR SPONSORS
Ou Vellies Koffi-Inn
Bethulie BikePackers

Smithfield News / Nuus
The / Die SMIFFIE
Our Neighbours Newsletter
Ons Bure se Nuusbrief 
Newsflash / Nuusflits

Business Listing
Business Listing Add Entry

Out of Africa Trophy Hunting

Out of Africa Trophy Hunting
Heferstraat 1
Bethulie
Freestate
South Africa
9992
Contact Person: Johan or Annelie
Cell: 082 931 6545
Fax: 051 - 7630361
 Die volgende wild word vir die 2008 Jagseisoen aangebied. Pryse sluit nie trofee diere in nie.

 

BlouwildebeesbulleR3,000.00
Blouwildebeeskoeie ,,R2,500.00
Swartwildebeesbulle            .R2,500.00
SwartwildebeeskoeieR1,800.00
GemsbokkeR3,000.00
Koedoekoeie R2,000.00
BlesbokkeR700.00
SpringbokkeR400.00
RooiribbokrammeR500.00
RooiribbokooieR400.00
Sebra'sR5,000.00
RooihartbeesR2,500.00

 

 
  1. Alle pakkette kan nou self opgestel word.
  2. Alle pakkette sal `n minimum van drie jagdae insluit.
  3. Eie jagvoertuig word gebruik tydens jagte. Indien ons voertuig gebruik word, R150 ekstra.
  4. Skietligte vir nagj ag sal voorsien word.
  5. Dagfooi beloop R250 per jagter en R100 per nie jagter. Pryse sluit in:      slaapplek, slag en koelgeriewe.
  6. Kalibers vir Blouwildebees, Koedoe en Eland sal nie kleiner as 308 wees nie.
  7. Indien wild gekwes en nie gekry word nie, word dit as geskiet aanvaar.
  8. Alle pakkette is met bespreking teen 50% deposito betaalbaar. Indien `n jagtog nie plaasvind word geld verbeur. ( Baie geld word verloor agv mense wat bespreek en dan op die nippertjie kanseleer.)
  9. Enige ander wild wat nie op pakket vo0rkom nie, moet u my kontak sodat ek kan kyk of ek dit kan kry. 10. Alle wild is verteenwoordigend van spesie en indien u`n trofee wil skiet moet u dit vooraf met my bespreek. Trofee slag sal addisioneel wees teen R200/dier.
 Indien enige iets onduidelik is kontak my gerus. Jagters GroeteJohan, Annelie en kinders

 


  
Powered by Sigsiu.NET
Advertisement
© 2012 Bethulie - Freestate - South Africa

This website is sponsored by Bethulie BikePackers